Language and silence: persoonlike herinneringe aan Adam Small, die digter-intellektueel

Authors

  • G. J. Gerwel University of the Western Cape, Cape Town, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.2

Keywords:

Adam Small, digter, dramaturg, filosoof

Abstract

’n Algemene publiek, of ten minste ’n Afrikaanse algemene publiek—en in soverre hulle van die wêreld van die lettere kennis neem—sal Adam Small waarskynlik eerstens herken en onthou as digter en dramaturg, en waarskynlik meer spesifiek as die skrywer van Kitaar my kruis en Kanna hy kô hystoe. Dit is met hierdie werke dat hy sy stempel op die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde afgedruk en naam gemaak het—as daardie uitdrukking nie onvanpas is nie vir iemand wat vir ’n lang tyd so ondererkend en onderwaardeerd was. Wat dikwels nie deur so ’n publiek onthou of besef word nie is dat Small van opleiding en beroep ’n filosoof was; ’n praktiserende filosoof, dosent in die Wysbegeerte. Maar Small was meer as net akademiese filosoof en dosent. Ek dink dis Charles van Onselen wat op ’n slag opgemerk het dat daar aan ons inrigtings te veel “akademici” en te min “universiteitsgebaseerde intellektuele” is.

Downloads

Download data is not yet available.

References

...

Downloads

Published

2012-04-01

How to Cite

Gerwel, G. J. (2012). Language and silence: persoonlike herinneringe aan Adam Small, die digter-intellektueel. Tydskrif Vir Letterkunde, 49(1), 15–18. https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.2

Issue

Section

Research articles