Van pelgrims en planete: ’n Onderhoud met Ingrid Winterbach

Authors

DOI:

https://doi.org/10.17159/tl.v58i2.12294

Keywords:

Afrikaanse literatuur, Ingrid Winterbach, Voorouer. Pelgrim. Berg

Downloads

Download data is not yet available.

Author Biographies

  • Ingrid Winterbach

    Ingrid Winterbach is skrywer én skilder. Sy het al meermale die W. A. Hofmeyr-, die M-Net, die Universiteit van Johannesburg-, die Hertzog-prys en die eerste prys in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd verower. Haar werk is in Engels, Nederlands en Frans vertaal.

  • Thys Human, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika

    Thys Human doseer letterkunde in die Vakgroep Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Fakulteit Geesteswetenskappe van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika. Hy het sy proefskrif oor die werk van Ingrid Winterbach onder leiding van Willie Burger voltooi.

Downloads

Published

2021-10-27

Issue

Section

Interviews

How to Cite

Winterbach, I., & Human, T. (2021). Van pelgrims en planete: ’n Onderhoud met Ingrid Winterbach. Tydskrif Vir Letterkunde, 58(2), 122-124. https://doi.org/10.17159/tl.v58i2.12294