Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar

Authors

  • Henriette Roos University of South Africa, Pretoria, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.11

Keywords:

Afrikaanse letterkunde, geleentheidstoespraak, Tydskrif vir Letterkunde

Abstract

Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee. Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse. Daaroor later.

Downloads

Download data is not yet available.

Metrics

Metrics Loading ...

References

...

Downloads

Published

2012-04-01

How to Cite

Roos, H. (2012). Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar. Tydskrif Vir Letterkunde, 49(1), 142–146. https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.11

Issue

Section

Research articles