Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar

Auteurs

  • Henriette Roos University of South Africa, Pretoria, South Africa

DOI :

https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.11

Mots-clés :

Afrikaanse letterkunde, geleentheidstoespraak, Tydskrif vir Letterkunde

Résumé

Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee. Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse. Daaroor later.

Téléchargements

Les données relatives au téléchargement ne sont pas encore disponibles.

Références

...

Téléchargements

Publiée

2012-04-01

Numéro

Rubrique

Research articles

Comment citer

Roos, H. (2012). Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar. Tydskrif Vir Letterkunde, 49(1), 142-146. https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.11