Van pelgrims en planete: ’n Onderhoud met Ingrid Winterbach

Authors

DOI:

https://doi.org/10.17159/tl.v58i2.12294

Keywords:

Afrikaanse literatuur, Ingrid Winterbach, Voorouer. Pelgrim. Berg

Downloads

Download data is not yet available.

Author Biographies

Ingrid Winterbach

Ingrid Winterbach is skrywer én skilder. Sy het al meermale die W. A. Hofmeyr-, die M-Net, die Universiteit van Johannesburg-, die Hertzog-prys en die eerste prys in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd verower. Haar werk is in Engels, Nederlands en Frans vertaal.

Thys Human, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika

Thys Human doseer letterkunde in die Vakgroep Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Fakulteit Geesteswetenskappe van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika. Hy het sy proefskrif oor die werk van Ingrid Winterbach onder leiding van Willie Burger voltooi.

Downloads

Published

2021-10-27

How to Cite

Winterbach, I., & Human, T. (2021). Van pelgrims en planete: ’n Onderhoud met Ingrid Winterbach. Tydskrif Vir Letterkunde, 58(2), 122–124. https://doi.org/10.17159/tl.v58i2.12294

Issue

Section

Interviews