’n Kort rit in ’n vinnige voertuig
DOI :
https://doi.org/10.4314/tvl.v49i1.12Mots-clés :
Piet Roodt, Elize Botha, skakelredaksie, Tydskrif vir LetterkundeRésumé
In 1986 het Piet Roodt en Elize Botha my genader om deel van Tydskrif vir Letterkunde se skakelredaksie te word. My hooftaak was om ingestuurde poësie te keur en later te help met die saamstel van die tydskrif. Een hoogtepunt was die saamstel van ’n gerf geleentheidsverse ter nagedagtenis aan Stephen le Roux (Etienne Leroux, 1990). Teen die einde van die tagtigerjare het ek en Piet die meeste van die werk gedoen; prof. Elize kondig einde 1992 aan dat sy uittree as redakteur.
Téléchargements
Références
...
Téléchargements
Publiée
Numéro
Rubrique
Licence
(c) Copyright Tydskrif vir Letterkunde 2012
Ce travail est disponible sous licence Creative Commons Attribution - Partage dans les Mêmes Conditions 4.0 International.