Platero en ek

Auteurs

  • J.M. Coetzee University of Adelaide, Adelaide, Australia

DOI :

https://doi.org/10.4314/tvl.v46i2.44435

Mots-clés :

Platero and ek, Juan Ramón Jiménez, Nobelprys vir letterkunde

Résumé

Platero and ek deur Juan Ramón Jiménez, die 1956-wenner van die Nobelprys vir letterkunde, word gewoonlik gesien as ’n boek vir kinders. Dit word in elk geval as sodanig in die boekhandel bemark. In hierdie stel vignette wat deur die figuur van die donkie Platero byeen gehou word, is daar egter heelwat wat vir ’n fyngevoelige kind moeilik sal wees om te verdra, en verder ook heelwat wat buite die belangstellingsveld van kinders val. Om hierdie rede beskou ek Platero en ek eerder as die indrukke van ’n dorpslewe, en wel van Jiménez se tuisdorp Moguer in Andalusië, soos gesien deur die oë van ’n volwassene wat ’n baie sensitiewe digter is en daarom nie voeling verloor het met die intensiteit van ’n kind se ervarings nie – indrukke wat op delikate en beheersde wyse weergegee word soos wat gepas is wanneer daar aan die sy, en as metgeselle op die daaglikse rondtes, ’n gehoor saamloop met ’n ongerepte blik en die ontvanklike siel van kinders.

Téléchargements

Les données relatives au téléchargement ne sont pas encore disponibles.

Métriques

Chargements des métriques ...

Biographie de l'auteur

J.M. Coetzee, University of Adelaide, Adelaide, Australia

J. M. Coetzee (geb. 1940) is die skrywer van onder meer Life and Times of Michael K (1983), Foe (1986), Disgrace (1999), The Lives of Animals (1999) en Elizabeth Costello (2003). Sy jongste roman is Diary of a Bad Year (2007). Hy het die Nobelprys vir Letterkunde in 2003 ontvang. Hy woon in Adelaide, Australië.

Références

...

Téléchargements

Publiée

2009-09-01

Comment citer

Coetzee, J. (2009). Platero en ek. Tydskrif Vir Letterkunde, 46(2), 228–230. https://doi.org/10.4314/tvl.v46i2.44435

Numéro

Rubrique

Research articles